In Reaksie Op:
Abniel Electrical Afslag vir Pensioentrekkers Abniel Electrical vir alle huishoudelike en industriële elektriese onderhoud en nuwe installasies, asook swembad- en boorgatpompe, stowe, yskaste, waterverwarmers (geysers), wasmasjiene, tuimeldroërs, ens. Skakel ons gerus vir kwaliteit werk en gratis advies. Abniel Electrical gee 20% afslag vir pensioenarisse. Navrae Tel: 082 816 9749 of 079 032 5252 Faks: 012 323 5758

**
Nodige inligting
1.
**Naam en van